Wie is ons?
Ons Firma  
'n Kultuur van deurlopende opleiding en professionele ontwikkeling verseker dat ons personeel toegerus word met die nodige kundigheid om tydige dienste van hoë gehalte aan ons kliënte te lewer.

Lees Meer
Dienste
Dit is ons missie om pro-aktiewe kwaliteit dienste te lewer, met toegewyde personeel en deurlopende betrokkenheid van vennote en bestuur, ten einde die sukses van kliënte te maksimeer.

Lees Meer
Loopbane
FODB Ing is geregistreer as opleidingskantoor by SAIGR. Ons bied klerkskap kontrakte aan vir matrieks, voorgraadse- en nagraadse studente. Ons poog om die werkgewer van keuse te wees.

Lees Meer
Nuus
Lees ons nuutste nuusbrief hier! FODB Ing. bespreek relevante kwessies, en bring ook aan ons lesers interne personeel nuusbrokkies. U kan ook die vorige nuusbriewe hier lees

Lees Meer
"Ons visie is dat FODB die nommer een besigheidsvennoot vir landbou-, familie- en verwante ondernemings sal wees. "


Ons Kliënte
JR Bike Addict
Logo 17
Logo 16
Logo 15
Logo 14
Logo 13
Logo 12
Logo 11
Logo 10
Logo 9
Logo 8
Logo 7
Logo 5
Logo 4
Logo 3
Logo 2
Logo 1